album cover
Bitter
album cover
Bitter was released on October 22, 2021 by WM South Africa as a part of the album Bitter - Single
October 22, 2021
LabelWM South Africa
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Weet jy waar geluk begin of eindig?
Waar die goudpot wegkruip van die reënboog
Waar engele vlerke kry
As jy weet, sê dalk vir my
My gedagtes en emosies
Hardloop soms weg van my af
Al kom die wêreld en steel my lag
Dis oukei, want ek werk nog aan my
Want ek soek nog vir selfvertroue
Sy kom en gaan net soos sy wil
En ek verkies goedkoop sjampanje
Want die duur bottels proe bitter vir my
Bitter vir my
Bitter vir my
Bitter vir my
Want die duur bottels proe bitter vir my
Ek verdwaal soms in my kop
Ek is dankbaar, ek is ook trots
En al kom die wêreld en steel my lag
Dis oukei, want ek werk nog aan my
Want ek soek nog vir selfvertroue
Want sy kom en gaan net soos wat sy wil
En ek verkies goedkoop sjampanje
Want die duur bottels proe bitter vir my
Bitter vir my
Bitter vir my
Bitter vir my
Al want die duur bottels proe bitter vir my
Bitter vir my
Bitter vir my
Bitter vir my
Al want die duur bottels proe bitter vir my
Want die duur bottels proe bitter vir my
Ek vertel graag staaltjies vir kinders
Want onskuld hou hulle klein
Die lewe gaan so vinnig verby
Ek soek 'n klok sonder wysers, sonder tyd
Written by: Julanie Kok
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...