album cover
Alweer
album cover
Alweer was released on November 12, 2021 by Die Eindste as a part of the album Grys
AlbumGrys
November 12, 2021
LabelDie Eindste
BPM168
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Oë skyn in die donker
Helder maar virwilderd
Vra my wie ek is
Verdwyn in duisternis
Ek weet jy sien dit raak
Want dit hang weer swaar
Here ek kan maar net wens
Dat dit my tyd is
Ek weet jy sien dit weer
Al belowe ek het jy geweet
Sien jy wie ek is!
Het ek my kans gemis?
Ek het al lankal geleer hoe om die te beheer
Oë wat skyn in die donker hier gaan ek alweer
Written by: Andre Faurie, Sean Labuschagne
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...