album cover
Skuldig
141
On Tour
Afrikaans
Skuldig was released on July 31, 2020 by WM South Africa as a part of the album Monumentaal
album cover
Release DateJuly 31, 2020
LabelWM South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ruhan Du Toit
Ruhan Du Toit
Vocals, Bass Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar, Acoustic Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer, Lyrics
Ruhan Du Toit
Ruhan Du Toit
Arranger
Ben Schütte
Ben Schütte
Arranger
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruhan Du Toit
Ruhan Du Toit
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek sal aanhou staan en net vir jou baklei
Jy sal sien dat wanneer ek weg is mis jy my
Foute word gemaak deur jou en ook deur my
Maar dit maak nie saak ek is reg om te baklei
[Verse 2]
Jy kla my aan ek het jou hart gesteel
Laat arresteer my as jy seker is
Jy't my die lewenslange straf gegee
Jou punt gemaak en toe die saak laat rus
Ek sal vir jare agter tralies leef
Die dae bly aftel en jou altyd mis
As jy my aankla van te lief vir jou wees
Sal ek herken dat ek skuldig is
[Verse 3]
Maar hoe kom ek hier uit ek moet jou nou sien
Nog 'n dag en nog meer verlange soek ek nie
Sirene se geluid 'n straf wat ek verdien
Want hoe kan iemand jou ooit wil seermaak weet ek nie
[Verse 4]
Jy kla my aan ek het jou hart gesteel
Laat arresteer my as jy seker is
Jy't my die lewenslange straf gegee
Jou punt gemaak en toe die saak laat rus
Ek sal vir jare agter tralies leef
Die dae bly aftel en jou altyd mis
As jy my aankla van te lief vir jou wees
Sal ek herken dat ek skuldig is
[Verse 5]
Hoe draai ek tyd terug
Ek vra myself regtig
En staan al met my rug teen die muur
Elke uur
[Verse 6]
Jy kla my aan ek het jou hart gesteel
Laat arresteer my as jy seker is
Jy't my die lewenslange straf gegee
Jou punt gemaak en toe die saak laat rus
Ek sal vir jare agter tralies leef
Die dae bly aftel en jou altyd mis
As jy my aankla van te lief vir jou wees
Sal ek herken dat ek skuldig is
[Verse 7]
As jy my aankla van te lief vir jou wees
Sal ek herken dat ek skuldig is
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...