Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Riana Nel
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Riana Nel
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
Ek raak bekommerd somtyds
Oor my, oor jou en oor ons
En ek wonder wat jy dink
Oor alles, oor my en my hart
Is daar iemand wat
Ook dieselfde emosies voel
Iemand wat weet hoe ek voel
Ek wou nie weer my hart verloor op jou
Ek wou nie ooit weer by jou hoor nie nou
Ek wou nie ooit weer die gevoel bly voel
En wonder hoe dit anders sou kon wees
Wou nie ooit dieselfde foute maak
Maar is dit foute as jou hart bly praat
Oor die herinneringe wat ons twee gehad het
En wat ons twee nog kan maak
Ek weet ek wou nie
Jy weet ek wou nie
Maar nou's dit te laat
Jy weet ek wonder somtyds
Oor alles, en wat van ons word
En ek wonder of jy droom
Oor my, oor jou en oor ons
Is daar iemand wat
Ook dieselfde emosies voel
Iemand wat weet wat ek voel
Ek wou nie weer my hart verloor op jou
Ek wou nie ooit weer by jou hoor nie nou
Ek wou nie ooit weer die gevoel bly voel
En wonder hoe dit anders sou kon wees
Wou nie ooit dieselfde foute maak
Maar is dit foute as jou hart bly praat
Oor die herinneringe wat ons twee gehad het
En wat ons twee nog kan maak
Ek weet ek wou nie
Jy weet ek wou nie
Maar nou's dit te laat
Jy belowe dit sal anders wees
As ons dit weer sou probeer nou
Die tyd is teen ons toe gewees
Is dit die regte tyd nou
Wil nie ooit my hart verloor op jou
Ek wou nie ooit weer by jou hoor nie nou
Ek wou nie ooit weer die gevoel bly voel
En wonder hoe dit anders sou kon wees
Ek wou nie ooit dieselfde foute maak
Maar is dit foute as jou hart bly praat
Oor die herinneringe wat ons twee gehad het
En wat ons twee nog kan maak
Ek weet ek wou nie
Jy weet ek wou nie
Maar nou's dit te laat
Written by: Riana Nel


