album cover
Kapok
280
Afrikaans
Kapok was released on October 27, 2017 by WM South Africa as a part of the album Skree
album cover
AlbumSkree
Release DateOctober 27, 2017
LabelWM South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Credits

PERFORMING ARTISTS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske
Coleske
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Al so hou dit aan
Wat jy vir my sê
Kan ek nie verstaan nie
Nee, nee, nee
Sê liewer nee
Maak dit finaal
As om weer te probeer
[Verse 2]
Jy kom in die gloed van die somer en vries al die vensters toe
Jy staan voor die son en jy wasem die wêreld se lense toe
Oh-oh-oh, jy voel dit nie
Kapok in Oktober en sneeu in die somer
As jy in 'n twee-meter radius van my kom staan
[Verse 3]
Al, al wat ek vra
Waarom die winter
Op die somersaand
Gaan, vat met jou saam
Jou stories, jou twyfel
Wat in my bestaan
[Verse 4]
Jy kom in die nag sodat ek nie die lag in jou oë sien nie
Jy lê in my bed, maar jy wed my jy soek nie nog vriende nie
Oh-oh-oh, jy voel dit nie
Kapok in Oktober en sneeu in die somer
As jy in 'n twee-meter radius van my kom staan
Oor my kom staan
[Verse 5]
Kapok in Oktober en sneeu in die somer
As jy in 'n twee-meter radius van my kom staan
Written by: Steve Hofmeyr
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...