album cover
Hoe Groot Is U
album cover
Hoe Groot Is U was released on July 11, 2021 by WM South Africa as a part of the album Net Soos Ek Is
July 11, 2021
LabelWM South Africa
BPM89
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
O Heer my God
As ek in eerbied wonder
En al U werke elke dag aanskou
Die son en maan
Die aarde, stêrre, wolke
Hoe U dit elke dag so onderhou
[Chorus]
Dan moet ek juig, my redder en my God
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe heerlik Heer, U grote naam
[Verse 2]
As Jesus kom
Vir elke kind op aarde
In al Sy glorie en Sy heerlikheid
Dan buig ek neer
Voor Hom, my redder Here
Die een wat leef in alle heerlikheid
[Chorus]
Dan moet ek juig, my redder en my God
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe heerlik Heer, U grote naam
Hoe heerlik Heer, U grote naam
Written by: Traditonal
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...