Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Demi Lee Moore
Vocals
Denny Lalouette
Bass
Arnold Coleske
Conductor
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Composer
Vaughan Gardiner
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
Jy lyk so mooi vanaand
Met 'n 1000 kerse wat hier om jou brand
En jy het dit reggekry om my asem weg te slaan
Nou begin ons lewe saam
En jy gooi jou arms om my
Hou jou lyf hier styf teen my
En sê jy's lief vir my
Net vir my
Ek's voor jou op my knieë
Vat jou hand in myne
Voel jy ook dieselfde
Wees my tweede helfte
Jy kyk so diep deur my
Ek weet die dinge van 'n kind is nou verby
Sê my sal 'n 1000 jaar genoeg wees om te sê
Hoe diep my liefde vir jou lê
En jy gooi jou arms om my
Hou jou lyf hier styf teen my
En sê jy's lief vir my
Net vir my
Ek's voor jou op my knieë
Vat jou hand in myne
Voel jy ook dieselfde
Wees my tweede helfte
Jy lei my
Jy dra my
Mag daar nooit iets wees wat ons skei
Ek sal vir altyd by jou bly
Gooi jou arms om my
Hou jou lyf hier styf teen my
En sê jy's lief vir my
Net vir my
Ek's voor jou op my knieë
Vat jou hand in myne
Voel jy ook dieselfde
Wees my tweede helfte
Ek's voor jou op my knieë
Vat jou hand in myne
Voel jy ook dieselfde
Wees my tweede helfte
Voel jy ook dieselfde
Wees my tweede helfte
Written by: Johan Vorster, Vaughan Gardiner


