album cover
Die Regte Tyd
album cover
Die Regte Tyd was released on January 1, 2014 by WM South Africa as a part of the album Die Regte Tyd
January 1, 2014
LabelWM South Africa
BPM141
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Soos elke aand altyd 'n gewoonte is sit ek weer alleen
Hmm maar aan die ander kant van die dag wil begin jy nader leun
[Verse 2]
Wat ek voel is net onbeskryflik
Sou jy gedink het dat nou uiteindelik
Al die sand in die glas se ure uit sou loop
Jy weet
[Verse 3]
Nou is die regte tyd vir liefde
Nou is die regte tyd in my lewe
Nou is die regte tyd vir jou om my te kry
[Verse 4]
Nou is die regte tyd vir liefde
Nou is die regte tyd in my lewe
Nou is die regte tyd vir jou om my te kry
En sê jy's lief vir my
[Verse 5]
Dis asof almal in die hele wêreld
Stil raak hier vanaand
En elke woord wat hul ooit gepraat is
Die hemelruim verlaat
[Verse 6]
My hart wil stop en my moed begewe
Is nie net jou nie net my gebede
Dis net die hand van die Een daar bo wat Sy koms tel jy weet
[Verse 7]
Nou is die regte tyd vir liefde
Nou is die regte tyd in my lewe
Nou is die regte tyd vir jou om my te kry
[Verse 8]
Nou is die regte tyd vir liefde
Nou is die regte tyd in my lewe
Nou is die regte tyd vir jou om my te kry
En sê jy's lief vir my
[Verse 9]
En jy breek my mure af
Alles wat daar was
En in 'n oomblik weet ek
Dat die regte tyd was wat ons voor moes wag
[Verse 10]
Nou is die regte tyd vir liefde
Nou is die regte tyd in my lewe
Nou is die regte tyd vir jou om my te kry (Kry)
[Verse 11]
Nou is die regte tyd vir liefde
Nou is die regte tyd in my lewe
Nou is die regte tyd vir jou om my te kry
En sê jy's lief vir my
Written by: Ewald Coleske, Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...