album cover
TUIS
album cover
TUIS was released on October 1, 2021 by WM South Africa as a part of the album TUIS - Single
October 1, 2021
LabelWM South Africa
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Duisende myle kan ons nie skei as die wiele rol
Die gedagte aan jou smelt my en maak my beker vol
[Verse 2]
Dalk nie hier by my nie, maar ek voel nie hier alleen nie
Jy's nader as 'n gebed
Voor my vlieg die myle, wind hier in my seile
Jy’s alles wat ek het
[Chorus]
Ek's tuis by jou
By jou
By jou waar my hart, waar my huis is
En die stukkies kom als bymekaar
Die storms van die dag bedaar by jou
By jou
By jou waar my hart, waar my huis is
Waar die hemel in jou oë my naam roep
En jou liefde in die sterre skryf
Hier voel ek tuis
[Verse 3]
Jou woorde sal ewig by my bly en my veilig hou
Want ek weet ek en jy dra ons harte op dieselle mou
[Verse 4]
Dalk nie hier by my nie, maar ek voel nie hier alleen nie
Jy's nader as 'n gebed
Voor my vlieg die myle, wind hier in my seile
Jy's alles wat ek het
[Chorus]
Ek's tuis by jou
By jou
By jou waar my hart, waar my huis is
En die stukkies kom als bymekaar
Die storms van die dag bedaar by jou
By jou
By jou waar my hart, waar my huis is
Waar die hemel in jou oë my naam roep
En jou liefde in die sterre skryf
Hier voel ek tuis
[Verse 5]
Net by jou, wil ek wees
Net by jou, wil ek wees
Net by jou, wil ek wees
Jy is huis, en binne wil ek wees
Ek is tuis in jou hart en gees
[Chorus]
Want ek's tuis by jou
By jou
By jou waar my hart, waar my huis is
En die stukkies kom als bymekaar
Die storms van die dag bedaar by jou
By jou
By jou waar my hart, waar my huis is
Waar die hemel in jou oë my naam roep
En jou liefde in die sterre skryf
Hier voel ek tuis
Written by: William Wolfgang Loots
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...