Music Video

Featured In

Listen to Oorleef - Single by Dewald Wasserfall
ALBUMOorleef - SingleDewald Wasserfall
Listen to Afrikaanse Sokkie Essentials featuring Dewald Wasserfall
PLAYLISTAfrikaanse Sokkie EssentialsApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Guitar
Rochelle Rautenbach
Rochelle Rautenbach
Bass
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Composer
Danny Smoke
Danny Smoke
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

Ons deel die wêreld met barbare Ons bou 'n tronk net om in te slaap Ons draai die ander wang al vir jare Ek en jy het 'n lewe hier gemaak Ek wil lewe vir my kinders En alles gee wat ek het In 'n wêreld vol van wonders Wil ek red wat ek kan red Ek wil dit beter maak as gister In alles wat ek kan gee En aan die einde van 'n lang dag Val ek op my knieë Want al is ek Stukkend Swart gesmeer In die seer neerval het ek iets geleer Maar ek probeer keer op keer Aan die einde van die dag is ek op my knieë En skyn 'n lig totdat alles verby is Byt vas totdat alles OK is Ek sweer ek sou alles gee As ons net hierdie jaar kan oorleef Ons kommunikeer in handgebare Ons sien die lewe deur 'n vensterraam En ons weet van al die gevare Ons wil net 'n bietjie langer bestaan En al is ek Stukkend Swart gesmeer In die seer neerval het ek iets geleer Maar ek probeer keer op keer Aan die einde van die dag is ek op my knieë En skyn 'n lig totdat alles verby is Byt vas totdat alles OK is Ek sweer ek sou alles gee As ons net hierdie jaar kan oorleef Stukkend Swart gesmeer In die seer neerval het ek iets geleer Maar ek probeer keer op keer Aan die einde van die dag is ek op my knieë En skyn 'n lig totdat alles verby is Byt vas totdat alles OK is Ek sweer ek sou alles gee As ons net hierdie jaar kan oorleef As ons net hierdie jaar kan oorleef
Writer(s): Danny Smoke, Dewald Wasserfall Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out