album cover
Wat As?
On Tour
album cover
Wat As? was released on April 1, 2011 by WM South Africa as a part of the album Die Moeite Werd
April 1, 2011
LabelWM South Africa
BPM156
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Ek sal nooit verstaan hoe jy vergeet het
Om te sê hoe jy oor my voel
En nou is jy nie hier nie
En ek moet lewe sonder jou
Ek wens dat ek die een in jou arms kan wees
Want ek weet dat jy voel soos ek voel
En dat ons saam moet wees
So kyk my in my oë
En sê my wat as ek nou joune was
Sou die jare se wag die huil in die nag
Alles die moeite werd wees
Sê my nou want ek kan nie meer dink aan wat as
Jy is onvoorspelbaar net soos ek
Soms voel ons soos dieselfde persoon
En wat keer jou dan ek sien dit in jou oë
Dit wat jy hardop wil sê
Ek wens dat ek die een in jou arms kan wees
Want ek weet dat jy voel soos ek voel
En dat ons saam moet wees
So kyk my in my oë
En sê my wat as ek nou joune was
Sou die jare se wag die huil in die nag
Alles die moeite werd wees
Sê my nou want ek kan nie meer dink aan wat as
Ek kan nie meer dink aan wat as
So kyk my in my oë
En sê my wat as ek nou joune was
Sou die jare se wag die huil in die nag
Alles die moeite werd wees
Kyk my in my oë
En sê my wat as ek nou joune was
Sou die jare se wag die huil in die nag
Alles die moeite werd wees
Sê my nou want ek kan nie meer dink aan wat as
Sê my nou want ek kan nie meer dink aan wat as
Written by: Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...