Lyrics

Sy pak die bul by die horings Sê 'n ding net soos hy is Sy's n meisie wat sal petrol gooi Voordat sy die vuur blus Sy sê ja, as jy vra Of ons dit buiten toe moet vat Sy's nie bang nie sy's nie skaam nie Vir die sop om te spat Sy is petrol, ek is vuur Sy is braaivleis, ek's bier Dinge raak warm As ons eers langarm Sy is petrol, ek is vuur Sy's pure plaas en plesier Dinge raak warm As ons eers langarm Dinge raak warm As ons eers langarm Jy sal sien sy weet Presies wat sy doen Jy's n kaart in haar hande 'N Game om te speel Jy sal sien Sy maak of jy die leisels het Maar sy het jou om haar pinkie Dit kan ek jou wet Sy is petrol, ek is vuur Sy is braaivleis, ek's bier Dinge raak warm As ons eers langarm Sy is petrol ek is vuur Sy's pure plaas en plesier Dinge raak warm As ons eers langarm Dinge raak warm As ons eers langarm Dinge raak warm Dinge raak warm Dinge raak warm As ons langarm Dinge raak warm Dinge raak warm Dinge raak warm As ons langarm Dinge raak warm Dinge raak warm Dinge raak warm As ons langarm Dinge raak warm Dinge raak warm Dinge raak warm As ons langarm Sy is petrol, ek is vuur Sy is braaivleis, ek's bier Dinge raak warm As ons eers lang arm Sy is petrol ek is vuur Sy's pure plaas en plesier Dinge raak warm As ons eers langarm Dinge raak warm As ons eers langarm Sy is petrol, ek is vuur Sy is braaivleis, ek's bier Dinge raak warm As ons eers lang arm Sy is petrol ek is vuur Sy's pure plaas en plesier Dinge raak warm As ons eers langarm Dinge raak warm As ons eers lang arm Dinge raak warm Dinge raak warm Dinge raak warm As ons langarm Dinge raak warm Dinge raak warm Dinge raak warm As ons langarm Dinge raak warm Dinge raak warm Dinge raak warm As ons langarm Dinge raak warm Dinge raak warm Dinge raak warm As ons langarm Sy pak die bul by die horings Sê 'n ding net soos hy is Sy's n meisie wat sal petrol gooi Voordat sy die vuur blus Sy sê ja, as jy vra Of ons dit buiten toe moet vat Sy's nie bang nie sy's nie skaam nie Vir die sop om te spat
Writer(s): Willem Nel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out