album cover
Die Ontploffing
61
Afrikaans
Die Ontploffing was released on March 11, 2022 by Select Musiek as a part of the album Skree Net Sag
album cover
Release DateMarch 11, 2022
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM137

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
ALTEREGO
ALTEREGO
Performer
Darren Oates
Darren Oates
Vocals
Justin Oates
Justin Oates
Vocals
Denholm Harding
Denholm Harding
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Darren Oates
Darren Oates
Composer
Justin Oates
Justin Oates
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Denholm Harding
Denholm Harding
Producer

Lyrics

Van kindsbeen was jy die een
En ek’t my hand in my hare
En alleen loop ek in die reën
Op soek na genade
Sê my eers is daar iets wat my makeer
Partykeer raak ek negatief
My kop redeneer om my hartklop te beheer
Of noem ‘n mens dit verlief
Bloed vloei deur my are
Maar my hart klop net vir jou
Sien jy my deur die skare
As ek my hand uit hou
Die oomblik is nou, die oomblik is hier
Daar’s niemand anders in teenwoordigheid nie
Sien jy my hart wat klop soos ‘n vuur
Net ‘n druppel nodig, die ontploffing is hier
Die ontploffing is
Van kindsbeen was jy die een
Met die wind deur jou hare
Gevleg met blomme
Loop jy deur die skare
Sê my eers is daar iets wat my makeer
Partykeer raak ek negatief
My kop redeneer om my hartklop te beheer
Of noem ‘n mens dit verlief
Bloed vloei deur my are
Maar my hart klop net vir jou
Sien jy my deur die skare
As ek my hand uit hou
Die oomblik is nou, die oomblik is hier
Daar’s niemand anders in teenwoordigheid nie
Sien jy my hart wat klop soos ‘n vuur
Net ‘n druppel nodig, die ontploffing is hier
Die ontploffing is
So sê my nou as jou hart wou
Sou jy net een keer vir my kyk
Al sien jy deur my, kyk hoe ek seer kry
Ek bly nogsteeds verlief op jou
Van kindsbeen was jy die een…
Bloed vloei deur my are
Maar my hart klop net vir jou
Sien jy my deur die skare
As ek my hand uit hou
Die oomblik is nou, die oomblik is hier
Daar’s niemand anders in teenwoordigheid nie
Sien jy my hart wat klop soos ‘n vuur
Net ‘n druppel nodig, die ontploffing is hier
Die ontploffing is hier
Die ontploffing is hier
Die ontploffing is
Die ontploffing is
Written by: Darren Oates, Justin Oates
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...