album cover
Sorry Pappa
album cover
Sorry Pappa was released on March 4, 2022 by Select Musiek as a part of the album Sorry Pappa - Single
March 4, 2022
LabelSelect Musiek
BPM123
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Intro]
Sorry Pappa, ek moes die plaas verlaat want ek mis die disco ligte
Sorry Pappa, ek moes die plaas verlaat
[Chorus]
Sorry Pappa, ek moes die plaas verlaat want ek mis die disco ligte
Sorry Pappa, ek moes die plaas verlaat want ek mis die disco ligte te veel
Sorry Pappa, ek moes die plaas verlaat want ek mis die disco ligte te veel
Sorry Pappa, ek moes die plaas verlaat want ek mis die disco ligte te veel
[Verse 1]
Die robotte het groen geword
Dis tyd om te gaan
Soos ‘n droogte
Kom bedonner jy my plan
Blink ligte van die stad
Het my lewe verwoes
Ek moet terug keer na my wortels
Want dis tyd om te oes, ja
[PreChorus]
Oppie plaas wil ons raas
Oppie plaas, oppie plaas wil ons raas
Oppie plaas wil ons raas
Oppie plaas, oppie plaas wil ons raas
Pappa

[Verse 2]
Die robotte het groen geword
Dis tyd om te gaan
Soos ‘n droogte
Kom bedonner jy my plan
Blink ligte van die stad
Het my lewe verwoes
Ek moet terug keer na my wortels
Want dis tyd om te oes, ja
[Verse 3]
Tyd om te oes, ja
Tyd om te oes, ja
[Verse 4]
Oppie plaas wil ons raas
Oppie plaas, oppie plaas wil ons raas
Oppie plaas wil ons raas
Oppie plaas, oppie plaas wil ons raas
Oppie plaas wil ons raas
Oppie plaas, oppie plaas wil ons raas
Oppie plaas wil ons raas
Oppie plaas, oppie plaas wil ons raas
Written by: Xander Ferreira
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...