Lyrics

Voetspore in die sand Jou hand in myne brand Ja ons kies liefde en ons kies lewe, ons kies lewe Ons kies ń ritmiese hartklop ń skaterlag More is tien teen een ons laaste dag Ons maak die beste van vandag en ons skaterlag Die branders kan maar slaan, ons draai die ander wang Ja ons kies vrede en ons kies lewe, ons kies lewe Ons kies ń ritmiese hartklop ń skaterlag More is tien teen een ons laaste dag Ons maak die beste van vandag en ons skaterlag Ons twee sal bly staan al wil die duiwel slaan Ons liefde is te sterk om te vergaan Ons kies ń ritmiese hartklop ń skaterlag More is tien teen een ons laaste dag Ons maak die beste van vandag en ons skaterlag
Writer(s): Abraham Christiaan Duvenage Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out