album cover
Bedoel
3,517
Afrikaans
Bedoel was released on April 8, 2022 by WM South Africa as a part of the album Bedoel - Single
album cover
Release DateApril 8, 2022
LabelWM South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM153

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Vocals, Lead Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Guitar, Background Vocals, Programming, Keyboards
Rochelle Rautenbach
Rochelle Rautenbach
Bass
Warren van Wyk
Warren van Wyk
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Songwriter
Danny Smoke
Danny Smoke
Arranger, Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer, Mixing Engineer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer, Mastering Engineer

Lyrics

Ek het die ongelukstoneel ontsnap
Tussen die brandende geboue
Was daar ‘n foto van my hart
En ek was te jonk gewees
Om jou te probeer genees
Ons tweede kans verdwyn soos wasem teen die ruite
En sê jy voel
Soos wat ek voel want
Ek kry net nie genoeg nie
Dalk was dit nie genoeg nie
Toe jy sê, dis ons vir altyd
En jy klaar weet dis verby
Ek het gegee en jy’t soos altyd
‘n Bietjie te veel gevat van my
Jy’t my laat glo in Liewe Jesus
Toe jy al die pyn wegspoel
Ek haat jou nie
Ek mis net die gevoel
As jy sê jy’s lief vir my
En dit bedoel
Ons het die ongeluk probeer vermy
Ek het 'n duisend myl gehardloop
Jy het jou vingers af baklei
En ons het te hard probeer
Heeltemal te min geleer
Ons tweede kans vervang met jare se verwyte
En sê jy voel
Soos wat ek voel want
Ek kry net nie genoeg nie
Dalk was dit nie genoeg nie
Toe jy sê, dis ons vir altyd
En jy klaar weet dis verby
Ek het gegee en jy’t soos altyd
‘n Bietjie te veel gevat van my
Jy’t my laat glo in Liewe Jesus
Toe jy al die pyn wegspoel
Ek haat jou nie
Ek mis net die gevoel
As jy sê jy’s lief vir my
En dit bedoel
En sê jy voel
Soos wat ek voel want
Ek kry net nie genoeg nie
Dalk was dit nooit genoeg nie
Toe jy sê, dis ons vir altyd
En jy klaar weet dis verby
Ek het gegee en jy’t soos altyd
‘n Bietjie te veel gevat van my
Jy’t my laat glo in Liewe Jesus
Toe jy al die pyn wegspoel
Ek haat jou nie
Ek mis net die gevoel
As jy sê jy’s lief vir my
En dit bedoel
As jy sê jy’s lief vir my
En dit bedoel
Written by: Danny Smoke, Dewald Wasserfall
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...