album cover
Broer
684
Afrikaans
Broer was released on May 13, 2022 by WM South Africa as a part of the album Jy Is My Huis - EP
album cover
Release DateMay 13, 2022
LabelWM South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM95

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Chris Else
Chris Else
Lead Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar, Acoustic Guitar
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals, Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Tammy van der Merwe
Tammy van der Merwe
Songwriter
Wade Bezuidenhout
Wade Bezuidenhout
Songwriter
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer, Mixing Engineer

Lyrics

Wat vat dit van 'n man om die grond te werk
Wat vat dit van 'n man om sy siel te sterk
Met sy hart op sy mou
Soos die ruk en rol van die trekker gaan
Soos die dae oor en oor in 'n wentelbaan
Werk sy hande rou
Wat vat dit van 'n man om geluk te plant
Om te gee aan sy broer met 'n oop'e hand
En met liefde omvou
Om met bloed en sweet elke saad te saai
En die dag van môre weer die oes te maai
Want die woord bly getrou
Ja, die woord bly getrou
Broer jou lewe maak saak
Gemaak uit die land
Gevorm uit die klei wat deur jou hande gly
Jy staan op jou knee
Gemaak om te gee
Broer jou lewe maak saak
Wat sê dit van 'n Broer wat 'n plan kan maak
<span begin="1:10.518" end="1:15.530">Wat sê dit van 'n Broer wat sy man kan staan met sy hart op sy mou</span> <span ttm:role="x-bg"><span begin="1:15.631" end="1:17.797">(Met sy hart op sy mou)</span></span>
Met geloof so groot soos 'n mosterd saad
Dat die dag van môre weer die oes gewaar
Rig sy oë na bo
Rig sy oë na bo
Broer jou lewe maak saak
Gemaak uit die land
Gevorm uit die klei wat deur jou hande gly
Jy staan op jou knee
Gemaak om te gee
Broer jou lewe maak saak
Jou lewe maak saak
Gemaak uit die land
Gevorm uit die klei wat deur jou hande gly
Jy staan op jou knee
Gemaak om te gee
Broer jou lewe maak saak
Hoe sê mens dankie in die oggend as die son opkom op die horison?
En my beker loop oor
Broer jou lewe maak saak
Gemaak uit die land
Gevorm uit die klei wat deur jou hande gly
Jy staan op jou knee
Gemaak om te gee
Broer jou lewe maak saak
Jou lewe maak saak
Gemaak uit die land
Gevorm uit die klei wat deur jou hande gly
Jy staan op jou knee
Gemaak om te gee
Broer jou lewe maak saak
Broer jou lewe maak saak
Written by: Tammy van der Merwe, Wade Bezuidenhout
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...