Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Campbells
Die Campbells
Performer
Tony Campbell
Tony Campbell
Lead Vocals
Harry Campbell
Harry Campbell
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Tony Campbell
Tony Campbell
Arranger
Harry Campbell
Harry Campbell
Songwriter
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tony Campbell
Tony Campbell
Producer

Lyrics

Boertjies, gaan ons bietjie jam vanaand?
Meisies, smeer dit dik soos gisteraand
Hier gaan ons groot, kuier tot die dood
Dis hoe 'n boertjie jam
Boertjies, gaan ons bietjie jam vanaand?
Meisies, smeer dit dik soos gisteraand
Hier gaan ons groot, kuier tot die dood
Dis hoe 'n boertjie jam
Sit jou lipstiek aan
Ons gaan dans vanaand
Maak jou hare los
Lei my om die bos
Trek jou rooi rok aan
Kom staan hier langs jou man
Te vroeg om te slaap
Te laat om te ry, hey
Boertjies, gaan ons bietjie jam vanaand?
Meisies, smeer dit dik soos gisteraand
Hier gaan ons groot, kuier tot die dood
Dis hoe 'n boertjie jam
Boertjies, gaan ons bietjie jam vanaand?
Meisies, smeer dit dik soos gisteraand
Hier gaan ons groot, kuier tot die dood
Dis hoe 'n boertjie jam
Kan jou nie weerstaan
Met jou parfuum aan
In my hart het jy
Nou jou plek gekry
Skop jou skoene uit
Ek het die deur gesluit
Te vroeg om te slaap
Te laat om te ry, hey
Boertjies, gaan ons bietjie jam vanaand?
Meisies, smeer dit dik soos gisteraand
Hier gaan ons groot, kuier tot die dood
Dis hoe 'n boertjie jam
Boertjies, gaan ons bietjie jam vanaand?
Meisies, smeer dit dik soos gisteraand
Hier gaan ons groot, kuier tot die dood
Dis hoe 'n boertjie jam
En ek vat haar om die nekkie
Soen haar op haar bekkie
Oe-ma-la-la-la-la
Ek vat haar aan die handjie
Lei haar om die randjie
Oe-ma-la-la-la-la
Boertjies, gaan ons bietjie jam vanaand?
Meisies, smeer dit dik soos gisteraand
Hier gaan ons groot, kuier tot die dood
Dis hoe 'n boertjie jam
Boertjies, gaan ons bietjie jam vanaand?
Meisies, smeer dit dik soos gisteraand
Hier gaan ons groot, kuier tot die dood
Dis hoe 'n boertjie jam
Hier gaan ons groot, kuier tot die dood
Dis hoe 'n boertjie jam
Written by: Gerhard Steyn, Harry Campbell, Tony Campbell
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...