album cover
Die Nuwe Jerusalem
220
Christian & Gospel
Die Nuwe Jerusalem was released on August 6, 2007 by Maranatha Records as a part of the album Die Nuwe Jerusalem
album cover
Release DateAugust 6, 2007
LabelMaranatha Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM95

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Hugo
Hugo
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
P. Stevanovich
P. Stevanovich
Composer, Lyrics
R. Joubert
R. Joubert
Songwriter, Lyrics

Lyrics

[Verse 1]
Johannes sien die wonder
Die stad van die Heer
Hy sien die stad
Wens ek was daar
[Verse 2]
Johannes sien die glans van die Here se troon
Vertel my alles daarvan, vertel my meer
Om die troon spoel 'n helder, 'n silwer see
Daar is tog nog meer, hoor wat hy gee
[Verse 3]
Ek wil ook gaan na die stad van my Heer
Nuwe Jerusalem
[Chorus]
Jerusalem
Ek wil ook stap
In die strate wat goud is
En ek wil ook vlieg
Saam met engele sweef
Jerusalem
Ek wil gaan rus
Langs riviere van vrede
In die stad van
Die stad van my Heer
[Verse 4]
Johannes sien die leeu lê by die lam
Ek wil alles weet van die Lam
Johannes sien die lig die nag kom nooit terug
Die land van God wel Hy is die Lig
[Verse 5]
Hy sien die wesings prys die magtige Heer
Sing waardig, waardig is die Heer
Ek wil ook woon in die stad van my Heer
Nuwe Jarusalem
[Chorus]
Jerusalem
Ek wil ook stap
In die strate wat goud is
En ek wil ook vlieg
Saam met engele sweef
Jerusalem
Ek wil gaan rus
Langs riviere van vrede
In die stad van
Die stad van my Heer
[Verse 6]
Jerusalem
Jerusalem
Sing vrolik juig nou saam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy naam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy naam
Sy naam
Written by: P. Stevanovich, R. Joubert
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...