album cover
Verlate
27
Pop
Verlate was released on July 1, 2022 by Kate Rok as a part of the album Verken
album cover
AlbumVerken
Release DateJuly 1, 2022
LabelKate Rok
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM76

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kate Rok
Kate Rok
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Suzaan Steyn
Suzaan Steyn
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Daar's 'n kortwyser wat oor die lewe reik
Oral ek en jy wat in 'n foto pryk
Daar is woorde versuim om geuiter te word
Waar's die tyd om ons heen
Waar is die grond wat ons wou koop
[Verse 2]
Jy verlaat my
En laat my
Alleen
Ek wou net weer sê
Ons lief kon hê
[Verse 3]
Jy verlaat my
En laat my
Alleen
Ek wou net weer sê
Ons lief kon hê
[Verse 4]
Dinge onklaar geraak
Waar's die sin aan die kwaad
Waar's ons lag en ons leed
Waar is die liefde se eed
[Verse 5]
Daar is ure verspeel
Wat nou waardevol blyk
Waar's daai wysheid van jou
Wat my gekoester sou vou
[Verse 6]
Jy verlaat my
En laat my
Alleen
Ek wou net weer sê
Ons lief kon hê
[Verse 7]
Jy verlaat my
En laat my alleen
Ek wou net weer sê
Ons lief kon hê
[Verse 8]
Bly by my
Bly by my
Bly
Bly (By my)
Bly
[Verse 9]
Bly
Bly (By my)
Bly
[Verse 10]
Bly by
Bly by
Bly by
By my
[Verse 11]
Bly by
Bly by
Bly by
By my
[Verse 12]
Jy verlaat my
En laat my alleen
Written by: Suzaan Steyn
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...