album cover
Vanaand
On Tour
album cover
Vanaand was released on August 26, 2022 by Warner Music Africa as a part of the album Vanaand - Single
August 26, 2022
LabelWarner Music Africa
BPM67
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Jy kyk my in my oë
Kan jy regtig glo
Die oomblik is hier vir jou en my, my lief
Die ring aan jou vinger sê
Vir my sal jy altyd hê
Niks sal ons ooit weer van mekaar kan skei
[Verse 2]
En dis asof ons asem haal
Vir die eerste maal
[Verse 3]
Vanaand, is jy die een in my lewe
Vanaand, is jy die enigste rede
Vanaand hoef jy nêrens heen te gaan
Vanaand, beantwoord al my gebede
Vanaand, belowe ek aan die Here
Om jou lief te hê en langs jou te lê
My hand in joune tot ons albei ons oë toe maak
Ooh , vanaand
[Verse 4]
Jy belowe met 'n soen
Alles wat ons saam moet doen
Al die jare se wag en smag vergete nou
[Verse 5]
Dis asof ons asem haal
Vir die eerste maal
[Verse 6]
Vanaand, is jy die een in my lewe
Vanaand, is jy die enigste rede
Vanaand hoef jy nêrens heen te gaan
Vanaand, beantwoord al my gebede
Vanaand, belowe ek aan die Here
Om jou lief te hê en langs jou te lê
Hand in hand tot ons albei ons oë toe maak
Ooh, vanaand
[Verse 7]
Ek belowe als aan jou
En aan jou bly ek getrou
Om jou vas te hou
Tot die dood ons skei
Written by: Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...