album cover
Hoezit
album cover
Hoezit was released on August 19, 2022 by Select Musiek as a part of the album Hoezit - EP
August 19, 2022
LabelSelect Musiek
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Vrydagaand
Amper middernag ek’s aan die brand
Jou gordyne is al toegetrek
Maar ek weet dat jy nog wakker lê, wakker lê
Hart in my keel wat gaan ek vir jou sê
Al wat ek weet is dat ek jou wil hê
Hoekom wonder hoe dit kan wees
As ons dit hier en nou kan beleef
Hoezit
Kan ek ‘n smile op jou gesig sit?
Ons is alleen by die huis kan ek iets vir jou wys?
Baby, hoezit
Hoezit
Kan ek ‘n smile op jou gesig sit?
Ons is alleen by die huis kan ek iets vir jou wys?
Baby, hoezit
Vriende praat
Hulle waarsku jou gee goeie raad
Dis dalk beter om net weg te bly
Maar jy weet dat jy dit nog wil kry, nog wil kry
Ek’t jou gesê ek wil meer van jou hê
Jy sê kom kuier dan kan jy by my lê
Hoekom wonder hoe dit kan wees?
As ons dit hier en nou kan beleef
Hoezit
Kan ek ‘n smile op jou gesig sit?
Ons is alleen by die huis kan ek iets vir jou wys?
Baby, hoezit
Hoezit
Kan ek ‘n smile op jou gesig sit?
Ons is alleen by die huis kan ek iets vir jou wys?
Baby, hoezit
Ek’t jou gesê ek wil meer van jou hê
Jy sê kom kuier dan kan jy by my lê
Ek’t jou gesê ek wil meer van jou hê
Jy sê kom kuier dan kan jy by my lê
Hoezit
Kan ek ‘n smile op jou gesig sit?
Ons is alleen by die huis kan ek iets vir jou wys?
Baby, hoezit
Hoezit
Kan ek ‘n smile op jou gesig sit?
Ons is alleen by die huis kan ek iets vir jou wys?
Baby, hoezit
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, Francois Keyser, Jaen-Pierre Dowling, Tyan Odendal, Xander Stander
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...