Credits
PERFORMING ARTISTS
Groep Twee
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Joachim Relin
Songwriter
Udo Jürgen
Songwriter
Toerien
Songwriter
Lyrics
As sawens die liggies so glinster
Dan glo jy daar is liefde naby
Maar dis net verbeelding en jy's weer alleen
Die oomblik van vreugde is heen
Daar is niks soos ware liefde
Niks so teer so mooi so rein
Soek jy waarheid in jou drome
Vind jy dalk met die liefde se skyn
Die strate se ligte brand helder
Die huise weerklink met musiek
Hoe blink is die trane in oë vol smart
Hoe koud en hoe leeg is die hart
Daar's niks soos ware liefde
Niks so teer so mooi rein
Soek jy waarheid in jou drome
Vind jy dalk met die liefde se skyn
Vind jy dalk met die liefde se skyn
Written by: Joachim Relin, Toerien, Udo Jürgen

