album cover
Hier By U
188
Christian & Gospel
Hier By U was released on September 12, 2022 by 4362154 Records DK as a part of the album Hier By U - Single
album cover
Release DateSeptember 12, 2022
Label4362154 Records DK
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM59

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Zaretha van Wyk
Zaretha van Wyk
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Werner Khats
Werner Khats
Producer

Lyrics

In die weerstand
In die wintershart van my
Bly verwondering en woordlose gebede
Opkom by my
Van genade in my donkertes
En van liefde
Sonder leemtes
Sonder ophou
Sonder twyfel
Hier by U
By U voete, Heer
Lê ek my neer
Hier by U
Waar dit veilig is
Wil ek kom rus
In die blydskap
In die somerson en weer
Bly U majesteit en goedheid en almag
Al wat regeer
U's genadig in gebrokenheid
En U liefde is sonder leemtes
Sonder ophou
Sonder twyfel
Hier by U
By U voete, Heer
Lê ek my neer
Hier by U
Waar dit veilig is
Wil ek kom rus
Hier by U
Wanneer ek dwaal
En rusteloos vertroosting soek
Kom haal U my
Kom haal U my
Wanneer ek ligvoet
In die donker loop opsoek na hoop
Kom haal U my
Kom haal U my
Hier by U
By U voete, Heer
Lê ek my neer
Hier by U
Waar dit veilig is
Wil ek kom rus
Hier by U
Written by: Zaretha van Wyk
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...