Music Video
Music Video
Credits
COMPOSITION & LYRICS
Pieter Werner van der Hoven
Songwriter
Charite
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Joshua Oosthuizen
Producer
Lyrics
Oggend engel op die muur
Ek sien jou in sonlig weerkaatsings
Kwesbaar gekwas in akriel
Swart vlerke van leer
Elke dag
Teen 'n silwer deur na buite
'n Rusplek vir my siel
'n Rus vir my siel
Moenie huil nie
Staar die realiteit
Vierkantig, vierkantig in die oë
My hart bloeisels
Ek sien jou
In vergete holtes van onthou
My hart bloeisels
Ek sien jou
In vergete holtes van onthou
Gevind in gekruisde vertalings van die mooi
Ranonkels wat blom in die rooi
My hart bloeisels
Ek sien jou
In vergete holtes van onthou
My hart bloeisels
Ek sien jou
In vergete holtes van onthou
Ek sien jou
Written by: Charite, Pieter Werner van der Hoven