Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Rooksein
Rooksein
Performer
Renier Van Der Westhuizen
Renier Van Der Westhuizen
Vocals
Megan Danner
Megan Danner
Vocals
Dian Maritz
Dian Maritz
Guitar
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Renier Van Der Westhuizen
Renier Van Der Westhuizen
Composer
Megan Danner
Megan Danner
Composer
Dian Maritz
Dian Maritz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Producer
Rogan Kelsey
Rogan Kelsey
Mastering Engineer

Lyrics

Voel jy ook die ritme van my lyf
Kom net nader hou my styf
Ek weet nie hoe dit kon gebeur
My hart loop oor kon net nie keer
Dat ek alles van jou kort, hier by my, my hart is Berry
In alles wat ek sê, ek wil ek alles van jou hê
Alles van jou net nou net gou
Jy’s my 10 uit 10, jy’s altyd in my drome
Ooh jy het my verlore, maar nou
Is jy hier by my
Ons altwee was nog altyd op ons eie
Dis tyd nou hier vir nuwe tye, dis tyd
Om vas te hou, nie net vir nou
Oh-oh, oh-oh, oh-oh, oh-oh, oh-oh, oh-oh
Kan jy nog onthou
Hoe ek en jy al die jare na mekaar kon vry
Dis daai kyk in jou oë waar ek myself verloor
Sonder jou sal ek versmoor
Ek sing en ek skree en ek voel verleë
Kort alles van jou om my vas te hou
Met my rug teen die muur
Ja dit brand soos vuur, kort jou hier ek kort jou hier
Jy’s my 10 uit 10, jy’s altyd in my drome
Ooh jy het my verlore, maar nou
Is jy hier by my
Ons altwee was nog altyd op ons eie
Dis tyd nou hier vir nuwe tye, dis tyd
Om vas te hou, nie net vir nou
Oh-oh, oh-oh, oh-oh, oh-oh, oh-oh, oh-oh
Ek voel jy spoel
Nogsteeds hierdeur my hart
Ek voel ek voel nogsteeds vir jou
Jy kom jy gaan
Jy bly my beste plan
Ek sal jou dan nooit laat gaan
Jy’s my 10 uit 10, jy’s altyd in my drome
Ooh jy het my verlore, maar nou
Is jy hier by my
Ons altwee was nog altyd op ons eie
Dis tyd nou hier vir nuwe tye, dis tyd
Om vas te hou
Jy’s my 10 uit 10, jy’s altyd in my drome
Ooh jy het my verlore, maar nou
Is jy hier by my
Ons altwee was nog altyd op ons eie
Dis tyd nou hier vir nuwe tye, dis tyd
Om vas te hou, nie net vir nou
Oh-oh, oh-oh, oh-oh, oh-oh, oh-oh, oh-oh
Written by: Dian Maritz, Megan Danner, Renier Van Der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...