Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Die Campbells
Performer
CORDELIA
Lead Vocals
Tony Campbell
Lead Vocals
Harry Campbell
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Songwriter
Murray Lubbe
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
Moes veld gevind in die gras oor lande
Wyd versprei was jy
Het lank gesoek maar dankbaar want dis
Iets wat ek moes kry
Sonder skadus raak ons weg want daar's geen lig wat op ons skyn nie
Geen verskille tussen ons, gee vir ons niks om voor te stry of te baklei nie
My persoon is jy, persoon vir my
Niemand anders kan my hart verstaan soos jy
Trane van geluk was my weer binne skoon
Daar waar jy nou woon
Jy's my persoon
Ek voel gewaar was so onseker
Hoe ek jou sou raak
Maak sinne klaar, my storie beter
Net en jy ek maak saak
Sonder skadus raak ons weg want daar's geen lig wat op ons skyn nie
Geen verskille tussen ons, gee vir ons niks om voor te stry of te baklei nie
My persoon is jy, persoon vir my
Niemand anders kan my hart verstaan soos jy
Trane van geluk was my weer binne skoon
Daar waar jy nou woon
Jy's my persoon
Vir my

Written by: Johan Oberholzer