album cover
Drink
4,155
Afrikaans
Drink was released on November 18, 2022 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Drink - Single
album cover
Release DateNovember 18, 2022
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM109

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Frikkie Braaibroodjie
Frikkie Braaibroodjie
Vocals
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Frikkie Braaibroodjie
Frikkie Braaibroodjie
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Braai dans en drink
Is al waaraan ons dink
Brannewynfontein en ordentlike hoofpyn
Ton tjoppies het ons hier
Jaggies elke uur
Dan saag ons nog ‘n boom af want die vleis kort mos ‘n vuur
En garage hout is duur
Ons wil net drink, drink, drink
Ons wil net skink, skink, skink
Ohh gooi daar nog ‘n varsetjie
Dis mos nie ‘n teepartytjie
Drink, drink, drink
Ons wil net skink, skink, skink
Ohh gooi daar nog ‘n varsetjie
Dis mos nie ‘n teepartytjie nie
Die ogies moet blink
Ons gaan bly skink
Solank ons net drink
‘n Vrystaat enkel lyk
Net soos ‘n trippel ruik
Ons sluk hom dan maar keel toe want die ding gaan vir jou kyk
‘n Vrystaat enkel lyk
Net soos ‘n trippel ruik
Ons sluk hom dan maar keel toe want die ding gaan vir jou kyk
En hy maak net moeilikheid
Ons wil net drink, drink, drink
Ons wil net skink, skink, skink
Ohh gooi daar nog ‘n varsetjie
Dis mos nie ‘n teepartytjie
Drink, drink, drink
Ons wil net skink, skink, skink
Ohh gooi daar nog ‘n varsetjie
Dis mos nie ‘n teepartytjie nie
Die ogies moet blink
Ons gaan bly skink
Solank ons net drink
Om hogere
Om lagere
Om verdere
Om nadere
Ons kyk hom hy blink nie
Ons ruik hom hy stink nie
Wie de moer sê ons kan hom nie drink nie
Ons wil net drink, drink, drink
Ons wil net skink, skink, skink
Ohh gooi daar nog ‘n varsetjie
Dis mos nie ‘n teepartytjie nie
Drink, drink, drink
Skink, skink, skink
Dis mos nie ‘n teepartytjie
Drink, drink, drink
Skink, skink, skink
Ohh gooi daar nog ‘n varsetjie
Dis mos nie ‘n teepartytjie nie
Die ogies moet blink
Ons gaan bly skink
Solank ons net
Solank ons net drink, drink, drink
Skink, skink, skink
Drink, drink, drink
Skink, skink, skink
Written by: Frikkie Braaibroodjie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...