album cover
Soeklig
49
Alternative Rap
Soeklig was released on September 9, 2022 by Planet Awesome as a part of the album Volksvreemde Vertalings
album cover
Release DateSeptember 9, 2022
LabelPlanet Awesome
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM100

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bittereinder
Bittereinder
Performer
Pierre-Henri van Pletzen
Pierre-Henri van Pletzen
Sampler
Louis Minnaar
Louis Minnaar
Sampler
Jaco Van Der Merwe
Jaco Van Der Merwe
Rap, Lead Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Pierre-Henri van Pletzen
Pierre-Henri van Pletzen
Songwriter
Louis Minnaar
Louis Minnaar
Songwriter
Jaco Van Der Merwe
Jaco Van Der Merwe
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Die lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
[Chorus]
Stuur 'n soeklig uit in die nag
Die heelal het ons lankal verwag
Stuur 'n soeklig uit in die nag
Die heelal het ons lankal verwag
[Verse 2]
In die buitenste ruim is die pols van jou hartsein
Harder in my ore as komete wat verby gly
Ligter as sonskyn, sterrestelsels verdwyn
Alles kan tog eindig as jou asem in my bly
My ruimtetuig is eintlik in 'n siklus van verlies
Tyd gebuig om liefde bo die donkerte te kies
Maar tyd bly tog die koning, 'n sirkel om my nek
'n Almanak oneindeloos om kruisies op te trek
[PreChorus]
Die lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
[Chorus]
Stuur 'n soeklig uit in die nag
Die heelal het ons lankal verwag
Stuur 'n soeklig uit in die nag
Die heelal het ons lankal verwag
[Verse 3]
Dryf deur die niksheid, mik vir die swart gat
Flikkerend soos leemtes wat die heeltyd aan jou hart vat
Sterrebeelde dryf in hul bane verby
Splitsekondes hervorm in jare vir my
'n Leeftyd van uitkyk sonder om jou ooit te sien
Is die siklus die liefde wat ons altwee verdien?
Dalk kan ek nie meer nie, dalk los ek jou hier
Ek hoor nie meer die sein nie, dis die enigste manier
[PreChorus]
Die lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel
[Chorus]
Stuur 'n soeklig uit in die nag
Die heelal het ons lankal verwag
Stuur 'n soeklig uit in die nag
Die heelal het ons lankal verwag
[Bridge]
Die lewe word 'n sirkel om jou
Die lewe word 'n sirkel om jou
Die lewe word 'n sirkel om jou
Die lewe word 'n sirkel om jou
[Chorus]
Stuur 'n soeklig uit in die nag
Die heelal het ons lankal verwag
Stuur 'n soeklig uit in die nag
Die heelal het ons lankal verwag
Written by: Jaco Van Der Merwe, Louis Minnaar, Pierre-Henri van Pletzen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...