album cover
Kyk Net
36
Christian & Gospel
Kyk Net was released on November 25, 2022 by Iris Martin as a part of the album Kyk Net - Single
album cover
Release DateNovember 25, 2022
LabelIris Martin
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM155

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Iris Sarah Martin
Iris Sarah Martin
Songwriter
Gershwin Koen
Gershwin Koen
Songwriter

Lyrics

Jou vyande is my vyande
Met die teerheid van my hand
En sagtheid in my hart
Is Ek hier om jou te verhoor
Hier om jou te bewaar
Ek is hier om jou veilig deur te dra
Kyk net, kyk net hoe kloof die Heredie pad vir jou oop
Kyk net, kyk net hoe kloof die Here die pad vir jou oop
Kyk net, kyk net hoe kloof die Here die pad vir jou oop
Kyk net, kyk net hoe kloof die Here die pad vir jou oop
Jou vyande is my vyande
Met die teerheid van my hand
En sagtheid in my hart
Is Ek hier om jou te verhoor
Hier om jou te bewaar
Ek is hier om jou veilig deur te dra
Kyk net, kyk net hoe kloof die Here die pad vir jou oop
Kyk net, kyk net hoe kloof die Here die pad vir jou oop
Kyk net, kyk net hoe kloof die Here die pad vir jou oop
Kyk net, kyk net hoe kloof die Here die pad vir jou oop
Kyk net Kyk net
Jou vyande is My vyande
Ek is hier om jou te verhoor
Hier om jou te bewaar
Ek is hier om jou veilig deur te dra
Written by: Gershwin Koen, Iris Sarah Martin
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...