Music Video

Leigh Junior ft Taboo - Attack
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Dylin Adams
Dylin Adams
Songwriter
Terriano Duimpies
Terriano Duimpies
Songwriter
Chadley Dick
Chadley Dick
Songwriter
Ronin Johannes
Ronin Johannes
Songwriter

Lyrics

Ok right, a Panda Rock that's all you need Online baba (ai) Os isie beste, die beste Kannie wag vi festive, soe lekke Soe kyk wie skinne lekker, skinner bekke N lollie pop is lekke (ai) Os is areveerig, op n Maandag Op n Dinsdag, vat os it stadig Op n Woensdag lê os lekke en kril En os worry net oorie next dag Die Vrydag maak os skrik ja Dieselfde met die Saturdag Op n Sondag gaan os kerk toe Djy wiet an djy is duidelik (Wys my hoe man) Sê my lekke soe man Djy bos en djy loer man Is temple wat moer man En Gham hettie oore nie Gham is nie verlore nie Wat praat djy gattefie My mag werk vannie hanners (vannie hanners) Os isie beste, die beste Kannie wag vi festive, soe lekke Soe kyk wie skinne lekker, skinner bekke N lollie pop is lekke (ai) Temple Boys, Temple Boys Temple Boys, Temple Boys Mr Werkhom hie man (ai) Hie gat os al weer Drink a Panda Rock that's all that you need Oorie beat os defeat (ai) Os defeat Het djy petrol, vi hierdie General Voel international, gesond ek iet my vegetables Os isie beste, die beste Kannie wag vi festive, soe lekke Soe kyk wie skinne lekker, skinner bekke N lollie pop is lekke (ai)
Writer(s): Chadley Dick, Dylin Adams, Ronin Johannes, Terriano Duimpies Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out