album cover
Deuntjie
113
Alternative
Deuntjie was released on January 27, 2023 by Annelie as a part of the album Deuntjie - Single
album cover
Release DateJanuary 27, 2023
LabelAnnelie
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM137

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Annelie du Toit
Annelie du Toit
Songwriter

Lyrics

Jy's 'n feeverhaal vir my
'N illusie wat ek nie self mag vashou nie
Ek kan boeke oor jou skryf
Maar jy stoot my weg
Op jou rug dra jy 'n kruis
Ek sal berge versit
Ek sal twee uur in die oggend langs jou bed bid
Vir jou
Ek bid vir jou
En ek kan sien hoe die wereld jou insluk
Dis die mure wat jy self gebou het waarin
Jy nou vassit
Dis tyd om af te breek los te ruk
Van vooraf aan mekaar te sit
Bietjie vir bietjie
Jy is my deuntjie
'N prentjie van 'n prag beeld
Maar na stof sal ons terug keer
Dis mos hoe die Bybel preek
Ek breek voor jou
Ek breek voor jou
En ek kan sien hoe die wereld jou insluk
Dis die mure wat jy self gebou het waarin
Jy nou vassit
Dis tyd om af te breek los te ruk
Van vooraf aan mekaar te sit
Bietjie vir bietjie
Jy is my deuntjie
En ek kan sien hoe die wereld jou insluk
Dis die mure wat jy self gebou het waarin
Jy nou vassit
Dis tyd om af te breek los te ruk
Van vooraf aan mekaar te sit
Bietjie vir bietjie
Jy is my deuntjie
Written by: Annelie du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...