album cover
Die Mamba
134
Rock
Die Mamba was released on June 30, 2003 by Wolmer Records as a part of the album Die Mamba
album cover
Release DateJune 30, 2003
LabelWolmer Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM84

Credits

PERFORMING ARTISTS
Piet Botha
Piet Botha
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Piet Botha
Piet Botha
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Lanie Van Der Walt
Lanie Van Der Walt
Producer

Lyrics

Hulle roep my, Die Mamba
Die hele kontinent behoort aan my.
En ek beweeg, maar ek hou nie baie van die woestyn.
Want daar is nie jong bokkies,
bokkies om te byt.
Jong bokies, bokkies om te byt.
Hulle roep my, Die Mamba
En jy sal die vrees sien in hulle oëge
Hulle roep my, Die Mamba
Met die hoor van my naam
Begin hulle bewe.
En as jy by my pad loop staan
Dan kom die bliksem, ek belowe
Jong bokkies, bokkies om te byt.
Hulle roep my, Die Mamba
En ekke looi die ghitaar
Op die lang pad gebore
En toe sommer net daar laat staan
Ek en my vriend adder loop in die nag
Alle heerlike diertjies wat wag
Jong bokkies, bokkies om te byt.
En dan sê ek,
Hey hey hey
My Mamba baby
Hey hey hey
My Mamba baby
Hulle roep my, Die Mamba
Hulle roep my, Die Mamba
Jong bokkies, bokkies om te byt
Jong bokkies, bokkies om te byt
Written by: Piet Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...