Lyrics

Ons is online Mr. 2 Time Stepper(steppe steppe) Ons is die beste (die beste), inie weste (inie weste) Djy sien vehoudings, ek breek it, met swiet, ek kill it Your body, ek feel it, ons is goats, ja djy sien it Klap daai handtjies, 'n voetjie voetjie (hoor hie) Skouer Skouer, djy dan isit joune Ek sê nou klap daai handtjies, 'n voetjie voetjie (djy, online) Skouer skouer, dan isit joune (vat hom, hoorhie) Chikalie my baby, askies I said I'm sorry Gooi gou net jou body, sê links en regs I'm sorry Djy wietie wat djy soekie, sy tell I'm her boetie Righto Werkhom, ek dink is jou beert (hier gat ons djy) Ons begin soes lewendag, Werkhom lat jou lekke lag Ons slaap in die dag en dans inie nag Klap jou hande en gooi dai skouer en gooi dai voete inie skag Die lighters burn soes clippers, vergiet van jou motjies Jou boytjie wil soes ek wies, nie wag djy is 'n catfish Djy wassie soe nie, djy't soe geraak wat-wat Kom hal jou pakslaan, jou pa't gepraat My antie, hoe gan'nit, it's Mr. Coloured Ja Gham, djy vangit, ek voel baie belangrik Temple Boys, Areveerend online baba Temple Boys, it's Mr. Werkhom man Temple Boys, General Gham Waar was djy gister, by Mr. Stifler Slaap 'n bietjie, weer en waker dans 'n bietjie Op 'n Afrikaans lietjie, djy beter raas of ietjie Niks gekennie, niks gesê nie Sy noem Gennie djy, nou fokkol hê nie Is djy 'n bok of 'n goat, is djy gebak of gebraai Ek maak gebruik van my kaans, ek kap it nat as ek dans Ek groep jou burk soes 'n gaans Sy wiet is ek vanni lons Ek maak gebruik van my kaans, ek kap it nat as ek Klap daai handtjies, 'n voetjie voetjie (hoor hie) Skouer Skouer, djy dan isit joune Ek sê nou Chikalie my baby, askies I said I'm sorry Gooi gou net jou body, sê links en regs I'm sorry
Writer(s): Chadley Werkhom Dick, Dylin Gham Adams, Ronin Stifler Johannes, Terriano Areveerend Duimpies Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out