album cover
Nuwe Begin
1,088
R&B/Soul
Nuwe Begin was released on February 25, 2023 by StayViral Records as a part of the album Nuwe Begin - Single
album cover
Release DateFebruary 25, 2023
LabelStayViral Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM113

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Chresville Adendorf
Chresville Adendorf
Songwriter
Aidam-John Zekoe
Aidam-John Zekoe
Songwriter

Lyrics

Ek is moeg van my kwaai hou voor my vriende
Ek soek jou hier by my
Hier by my, hier by my
Ek is moeg van die strye en die dinge
Wat jou weghou van mekaar
Ek soek jou hier by my
Hier by my, hier by my
As die son opkom en die maan verdwyn
Sal ons die horison aankyk vir 'n nuwe begin
As die foute verdwyn en die liefde verskyn
Sal ons die horison aankyk vir 'n nuwe begin
Vir 'n nuwe begin
As die son opkom en die maan verdwyn
Sal ons die horison aankyk vir 'n nuwe begin
Vir 'n nuwe begin
Elke einde het 'n nuwe begin
Jy los vir my en ek kry 'n nuwe kin (is nou haar beurt)
My tjommies sê dat ons is toxic verby (julle's toxic mybroeh)
Al wat ek weet is ek soek jou hier by my
(net hier by my)
Ons breek op (yeah)
Ons maak op (woah)
Ek soek jou bene binne my sop
Iyoh yoh
Iyoh yoh
Imagine jy dink jy kan vir my los
Meisie-kind jy vat kanse
Met jou's daar altyd drama
Jy vir my nou manipuleer met al daadie trane
En jy kry dit reg
Jy ken my goed want jy kry dit reg
Almal sê dat ek hanteer jou sleg
Maar jy hanteer vir my ook sleg
En daais hoekom ek en jy werk
Jy is al wat ek het
As jy vir my uitsluit dan klim ek oor daai hek (stay viral)
As die son opkom en die maan verdwyn
Sal ons die horison aankyk vir 'n nuwe begin ('n nuwe begin)
As die foute verdwyn en die liefde verskyn
Sal ons die horison aankyk vir 'n nuwe begin
Vir 'n nuwe begin
Vir 'n nuwe begin
Vir 'n nah nah
Nah nah nah
So lyk die liefde
Die liefde te aankyk
Nahoo, Nahoo
Oh oh oh oh
Written by: Aidam-John Zekoe, Chresville Adendorf
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...