album cover
Sweetness
3
Christian & Gospel
Sweetness was released on April 6, 2021 by Stonebed Music as a part of the album Die Kolonie
album cover
Release DateApril 6, 2021
LabelStonebed Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM136

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Prophet
Prophet
Performer
Helmut Meijer
Helmut Meijer
Keyboards
Lukas De Beer
Lukas De Beer
Bass Guitar
Sven Blumer
Sven Blumer
Electric Guitar
Pierre Tredoux
Pierre Tredoux
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Koos Van Der Merwe
Koos Van Der Merwe
Songwriter
Theo Geyser
Theo Geyser
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Helmut Meijer
Helmut Meijer
Producer
Lukas De Beer
Lukas De Beer
Producer

Lyrics

Daar is 'n plek daar kan jy sweetness kry
Genoeg vir jou en ook genoeg vir my
O baby there’s enough to go around
There is a song that has the sweetest sound
Ek weet die lewe het 'n donker kant
Ek weet die wêreld huil en die aarde brand
Ek weet die nag is koud en die pad is lank
Ek weet die storms woed en die skepe strand
Maar ek weet êrens is die blomme mooi
Al sal die mense elders bomme gooi
I know my darling we will be all right
‘Cause love is stronger than the darkest night
Daar is 'n plek daar kan jy sweetness kry
Genoeg vir jou en ook genoeg vir my
O baby there’s enough to go around
There is a song that has the sweetest sound
As hartseer winde oor jou hart kom waai
En waar jy reis is daar 'n slegte draai
Soms sê die vrede mos sommer so koebaai
O dry your tears my baby please don’t cry
Want as jy luister sal jou hart dit hoor
Nes jy dink jy het jou lied verloor
Then comes the song the sweetest song my dear
That song of love that you and I can hear
Daar is 'n plek daar kan jy sweetness kry
Genoeg vir jou en ook genoeg vir my
O baby there’s enough to go around
There is a song that has the sweetest sound
Written by: Koos Van Der Merwe, Theo Geyser
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...