album cover
Afrikaans
64
Pop
Afrikaans was released on June 21, 2023 by Sikisiki Records as a part of the album Wonder
album cover
AlbumWonder
Release DateJune 21, 2023
LabelSikisiki Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM78

Credits

PERFORMING ARTISTS
Hot Water
Hot Water
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Donovan Matthew Copley
Donovan Matthew Copley
Songwriter

Lyrics

In die donker van die nag
Waar die mense soek 'ie krag
En die trane van die ou
Ossewa
Staan n' man met sy hart
En 'n blikkie vol draad
In die donker van die maan
Staan my pa
Nou die mense loop voort
En die trane behoort
Aan die mense wat bly
Oppie plaas
En die wiele van die wa
En die woorde van my pa
Is die pad wat bly
In my hart
Nou die pad is verloor
En die mense vermoor
En als wat oorbly
Is die maan
Nou vind ek die krag
In die donker van die nag
En die pad wat ek vind
Is my hart
Vat my terug na die plaas
Die land van my hart
En die pad van my ou
Ossewa
Vat my terug na my haart
Met n blikkie en 'n draad
En die klink van my ou
Blik Guitaar
Vat my terug na die plaas
Waar die konsertina's baas
En die hemel en aarde
Sakkie dans
Vat my terug na die bos
My hart is verlos
En die trane in my mond is
Afrikaans
Written by: Donovan Matthew Copley
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...