album cover
Way Back
138
Hip-Hop/Rap
Way Back was released on July 13, 2023 by 5506664 Records DK as a part of the album Way Back - Single
album cover
Release DateJuly 13, 2023
Label5506664 Records DK
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM43

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Marvin Eugene van Wyk
Marvin Eugene van Wyk
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Garth Jacobs
Garth Jacobs
Recording Engineer
Lwazi Mpoko
Lwazi Mpoko
Recording Engineer
Progresyv
Progresyv
Producer

Lyrics

Way back was dit ek en jy, yeah
Jy't belowe jy wil net vermy he
In my drome sien ek hoe jy fade weg
Jy's weg en nou versyp ek, damn
Way back was dit ek en jy, yeah
Jy't belowe jy wil net vermy he
In my drome sien ek hoe jy fade weg
Jy's weg en nou versyp ek, damn
Nou versyp ek
Kyk'ie nou versyp ek, baby
Kyk'ie nou versyp ek
Kyk'ie girl dit was oooh yeah
Nou ons relationship was tydelik plus
Ek kyk terug toe ons nog tydelik was
Ek was 'n gebruike en jy was my drug
Die hammer by my kruisiging spyker my vas
Ja jy was my heiland, my huil en my lag
Jy was my crush, die skyf wat ek puff
Vir my was jy die flame en jy skyn innie nag
Ek was cool as ice maar jou flame maak my sag
En toe het jy verdwyn en die pyn was te tough
Net die gedagte dat jy iemand anders date was enough
Om my brein te betas want jy was my als
Die roos in my tuin maar toe sny jy jou af - van my, okay
Ek was ook to blame vir die twak
Ek het gedink die liefde is 'n game ek was laf
Although het jy gego het die tyd my belas
Met memories van jou, now I'ma slave to your love
I'ma slave to your love
Way back was dit ek en jy, yeah
Jy't belowe jy wil net vermy he
In my drome sien ek hoe jy fade weg
Jy's weg en nou versyp ek, damn
Way back was dit ek en jy, yeah
Jy't belowe jy wil net vermy he
In my drome sien ek hoe jy fade weg
Jy's weg en nou versyp ek, damn
Nou versyp ek
Kyk'ie nou versyp ek, baby
Kyk'ie nou versyp ek
Kyk'ie girl dit was oooh yeah
Nou versyp ek
Kyk'ie nou versyp ek
Kyk'ie girl dit was oooh yeah
Written by: Marvin Eugene van Wyk
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...