album cover
Perdekrag
461
Afrikaans
Perdekrag was released on September 8, 2023 by Warner Music Africa as a part of the album Perdekrag - Single
album cover
Release DateSeptember 8, 2023
LabelWarner Music Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM144

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Rita Li
Rita Li
Vocals, Lead Vocals
Emil Paul
Emil Paul
Background Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Songwriter
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Mastering Engineer
Brendan Ross
Brendan Ross
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Smaak verskil, jy hou van 'n Datsun
My droomkar kan 4 honde vat
En hy langs my, ons jaag ons drome
'n Naweek weggaan, sand, bos en bome
[Verse 2]
Oral om jou almal se keuses
Is soms vreemd maar smaak verskil steeds
En jy like dit eerder gemaklik
So bly ons verskil want
[Chorus]
Wie ry 2x4 60 kilo's-per-uur op die grondpad?
Seats te hard, ref te hoog, ry te sag
Maar aan die einde van die dag soek ek
P–p–p perdekrag
[Chorus]
Ek soek 'n 4-wiel–dryf met 'n Hilux-lyf
Met padkos elke dag, soos my mamma altyd sê
Liefkind, soek vir perdekrag
[Verse 3]
My ma's ou–skool sy glo nog dis waar dat
Elke pot en deksel trek swaar as
'n Verwagting verkeerd geskep word
Hy's 'n Datsun, jy ry 'n Ford
[Verse 4]
Elke dag, sonop en af werk toe
Jy kort krag, iets wat jou laat sê, sjoe
Boring jare is agter my rug
Ek soek dit swaar jy like dit lig
[Chorus]
Wie ry 2x4 60 kilo's-per-uur op die grondpad?
Seats te hard, ref te hoog, ry te sag
Maar aan die einde van die dag soek ek
P–p–p perdekrag
[Chorus]
Ek soek 'n 4-wiel–dryf met 'n Hilux-lyf
Met padkos elke dag, soos my mamma altyd sê
Liefkind, soek vir perdekrag
Soek vir perdekrag
[Verse 5]
Liefkind, soek vir perdekrag
[Verse 6]
Smaak verskil, jy hou van 'n Datsun
My droomkar kan 4 honde vat en
Hy langs my, ons jaag ons drome
[Chorus]
Wie ry 2x4 60 kilo's-per-uur op die grondpad?
Seats te hard, ref te hoog, ry te sag
Maar aan die einde van die dag soek ek
P–p–p perdekrag
[Chorus]
Ek soek 'n 4-wiel–dryf met 'n Hilux-lyf
Met padkos elke dag, soos my mamma altyd sê
Liefkind, soek vir perdekrag
[Chorus]
Ek soek 'n 4-wiel–dryf met 'n Hilux-lyf
Met padkos elke dag, soos my mamma altyd sê
Liefkind, soek vir perdekrag
Written by: Hugo Ludik, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...