album cover
Bittersoet
219
Afrikaans
Bittersoet was released on September 8, 2023 by Afrikaans Jol Musiek as a part of the album Bittersoet - Single
album cover
Release DateSeptember 8, 2023
LabelAfrikaans Jol Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM109

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Schwabie
Schwabie
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Schwabie
Schwabie
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Henru Ekkerd
Henru Ekkerd
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek doen dit alweer
Dis tweede natuur
Op die lang pad
Of tot by die Checkers
[Verse 2]
Is dit 'n plesier?
Of het hy vergeet
Dat ek lewe?
Dat ek nog leef?
[Verse 3]
Maar ons almal weet
Jy het my laat sweet
Jy kon nooit besluit
Wat jy wou hê nie
[PreChorus]
Ja dis bittersoet
Daai kyk in jou oë
Ek ry in Potchefstroom
En ek droom nogsteeds oor jou
En ek sal aanhou skryf
Tot my pen leeg loop
En teen daardie tyd
Is ek al by die huis
[Chorus]
Ja dis bittersoet
Vir my
Ja dis bitter
Bittersoet
[Verse 4]
Kan ek afstand kry
Of 'n boodskap van jou af?
Wat is beter
Beter vir my?
[Verse 5]
Sou jy nie saam my ry nie?
Jy het so maklik jou planne verander
Hoe dan anders?
Vertel jy my
[Verse 6]
En ons almal weet
Ek gaan jou weer sien
Jy gaan glimlag
En ek gaan weer struikel
[PreChorus]
Ja dis bittersoet
Daai kyk in jou oë
Ek ry in Potchefstroom
En ek droom nogsteeds oor jou
En ek sal aanhou skryf
Tot my pen leeg loop
En teen daardie tyd
Is ek al by die huis
[Chorus]
Ja dis bittersoet
Vir my
Ja dis bitter
Bittersoet
[Outro]
Bittersoet
Vir my
Bitter
Bittersoet
Written by: Leon Henry Schwabie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...