album cover
Dualiteit
album cover
Dualiteit was released on October 8, 2023 by 4684539 Records DK as a part of the album Dualiteit - Single
October 8, 2023
Label4684539 Records DK
LanguageEnglish
BPM160
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Hoor hoe sterre in my dak skyn
Bome buite roep my
Stilte op my tong
Jy jy jy
Voel hoe water my opraap
Walvisse opdaag
Sonnestelsels in my hart
Jy jy jy
Voel die hele aarde op my
Maan dans met sonskyn
Konflik in my kop
Jy jy jy
Tyd stop in dualiteit
Hemel omvul my
Vlerke versprei
Jy jy jy jy jy jy jy jy
Jy jy jy jy jy jy jy jy
Jy jy jy jy jy jy jy jy
Skilder met die chaos binne my
Jy jy jy jy jy jy jy jy
Jy jy jy jy jy jy jy jy
Jy jy jy jy jy jy jy jy
Skilder met die chaos binne my
Verdrink in my bedlakens
Kyk op na die skeppings kuns
Vrede oorstroom my
Jy jy
Val terug in myself in
Nuwe wêrelde te vind
Inspirasie in my hand
Jy jy
Weerlig uit my vingerpunt
Al my trane op gedrink
Ons skepping in my oë
Jy jy
Sweef saam seeperde rond
Ontlyk uit die grond
Alles maak sin
Jy jy jy
Jy jy jy jy jy jy jy jy
Jy jy jy jy jy jy jy jy
Jy jy jy jy jy jy jy jy
Skilder met die chaos binne my
Jy jy jy jy jy jy jy jy
Jy jy jy jy jy jy jy jy
Jy jy jy jy jy jy jy jy
Skilder met die chaos binne my
Written by: Drianco Fourie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...