album cover
KANNIE WARRIE
2,015
Afrikaans
KANNIE WARRIE was released on November 24, 2023 by Vonk Musiek as a part of the album KANNIE WARRIE - Single
album cover
Release DateNovember 24, 2023
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM125

Lyrics

[Intro]
Kannie warrie
Kannie warrie
[Verse 1]
Wat help dit om te kla
Ja, niemand wil dit hoor
Ons is amper, amper daar
Die pad het gate maar hy sal jou dra
[PreChorus]
Al voel dit, jy wil lê
Want alles raak te veel
En môre, sê sy sê
So loop die loop
Soos wat jy wil hê
[Chorus]
Kannie warrie
Kannie warrie nie
Dis 'n nuwe begin
Nie die einde nie
Kannie warrie
Kannie warrie nie
Dit help nie ons probeer
Dit verander nie
Kannie warrie, warrie, warrie nie
Kannie wag want niks kry my onder nie
Kannie warrie, warrie, warrie nie
Môre lyk alles weer soveel anders hier
Kannie warrie
[Verse 2]
Want jy wen dalk, nie vandag nie
Maar daar is baie tyd om vir jouself te wag
So moenie, moed verloor nie
Jy's 'n aanhouer op die regte spoor
[PreChorus]
En al voel dit, jy wil lê
Want alles raak te veel
En môre, sê sy sê
So loop die loop
Soos wat jy wil hê
[Chorus]
Kannie warrie
Kannie warrie nie
Dis 'n nuwe begin
Nie die einde nie
Kannie warrie
Kannie warrie nie
Dit help nie ons probeer
Dit verander nie
Kannie warrie, warrie, warrie nie
Kannie wag want niks kry my onder nie
Kannie warrie, warrie, warrie nie
Môre lyk alles weer soveel anders hier
Kannie warrie
[Bridge]
So loop die loop
Soos wat jy hom loop
Sing jou hoogste noot
En maak jou hart weer oop
So loop die loop
Soos wat jy hom loop
Skud die worries af
Af van jou skouers af
[Verse 3]
Kannie warrie, warrie, warrie nie
Kannie warrie, warrie, warrie nie
[Chorus]
Kannie warrie
Kannie warrie nie
Dis 'n nuwe begin
Nie die einde nie
Kannie warrie
Kannie warrie nie
Dit help nie ons probeer
Dit verander nie
Kannie warrie, warrie, warrie nie
Kannie wag want niks kry my onder nie
Kannie warrie, warrie, warrie nie
Môre lyk alles weer soveel anders hier
Kannie warrie
[Outro]
Kannie warrie
Written by: Drik Johannes Van Niekerk, Emil Struwig
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...