album cover
'n Beter Man
43
Alternative
'n Beter Man was released on November 20, 2023 by WooWi Digital Music (Pty) Ltd as a part of the album 'n Beter Man - Single
album cover
Release DateNovember 20, 2023
LabelWooWi Digital Music (Pty) Ltd
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM82

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Richard Van Der Westhuizen
Richard Van Der Westhuizen
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
David Schröder
David Schröder
Songwriter
Robert Schroder
Robert Schroder
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Dis my beleidenis
My siel blootgelê
Vir almal wat my verlaat het
Voor ek dit kon sê
[Verse 2]
Ek wens ek was 'n beter man
'n Man wat jy verdien het
So staan ek in skaamte
Dit is my las
Wens ek was 'n beter man
'n Man wat jy verdien het
Ek struikel weer en weer
Net gebede in die wind
[Verse 3]
Al die kere wat ek kon praat
Al die woorde wat ek vermy
Die vreugde om jou vas te hou
Net die dood kon ons skei
Nou's jy net n vae herinniring
'n Splinter in my siel
Nou vra ek om vergifnis
Vir die wat ek verniel
[Verse 4]
Ek wens ek was 'n beter man
'n Man wat jy verdien het
So staan ek in skaamte
Dit is my las
Wens ek was 'n beter man
'n Man wat jy verdien het
Ek struikel weer en weer
Net gebede in die wind
[Verse 5]
Maar my pad het nog geen einde nie
My tyd nog nie verby
Voor ek daal na die dieptes
Is daar nog woorde diep in my
Tot ek jou weer ontmoet
En dat my lewe weer verreik
Belowe ek my liefde
Vir die wat ek steeds het
[Verse 6]
Ek wens ek was 'n beter man
'n Man wat jy verdien het
So staan ek in skaamte
Dit is my las
Wens ek was 'n beter man
'n Man wat jy verdien het
Ek struikel weer en weer
Net gebede in die wind
[Verse 7]
Ek wens ek was 'n beter man, oh
Ek wens ek was 'n beter man, oh-oh
Written by: David Schröder, Robert Schroder
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...