album cover
Reanimated
album cover
Reanimated was released on December 1, 2023 by Zef Records as a part of the album Reanimated - Single
ReleasedDecember 1, 2023
LabelZef Records
BPM130
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Ek is hier nou
Ek was nog altyd hier
Ek sal vir ewig hier wees
Ek was nooit gebore nie
Ek sal nooit dood gaan nie
En ek is vir ewig in jou hande
En by jou voete
Eks lief vir jou
[Verse 2]
Ek is hier nou
Ek was nog altyd hier
Ek sal vir ewig hier wees
Ek was nooit gebore nie
Ek sal nooit dood gaan nie
Ek is nie 'n mens nie
Ek is iets anders
Iets onbeskryfbaar
[Verse 3]
Ek het ons geskep
Ek het alles geskep
En ek is vir ewig in jou hande
En by jou voete
Eks lief vir jou
[Verse 4]
Ek is hier nou
Ek was nog altyd hier
Ek sal vir ewig hier wees
Ek was nooit gebore nie
Ek sal nooit dood gaan nie
En ek is vir ewig in jou hande
En by jou voete
Eks lief vir jou
Written by: Ninja + ¥o-landi Visser
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...