album cover
Groot Okavango
album cover
Groot Okavango was released on January 1, 1983 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Kleinverlang
January 1, 1983
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM113
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Simfonie van die veld
op sy vingerklavier
'n lied in sy hart
langs die Tsoberivier
lied van die dagbreek
die middag, die nag
die klinkklare klanke
van n jongman wat wat
Groot Okavango, groot Okavango
Groot Okavango
jy weet dat sy wag
Groot Okavango groot Okavango
Groot Okavango
jy weet dat sy wag
Speel jou verlange
op jou vingerklavier
jou Afrika-lied
langs die Tsoberivier
speel in die skemer
langs vure wat dans
en stuur jou verlange
oor vlakte en krans
Written by: A Viljoen, S. Reinecke
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...