album cover
Kleinverlang
album cover
Kleinverlang was released on January 1, 1983 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Kleinverlang
January 1, 1983
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM148
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Griekse kitaar klink helderder
en die note daal dieper
op 'n rooskleur aand
SO0S vanaand
en daar is tyd
en jy kan klein gedagtes dink
en repiesdrome droom
en die wysie
van 'n geheim onthou
jy kan klein gedagtes dink
en repiesdrome droom
want voor die venster
bloei so baie kantpienk rosies
vanaand
Grys is die kleur van die horison
waar hy strek
van hier tot daar
by jou
en daar is rus
en jy kan ver teruggaan en sweef
oor spore van die tyd
en die wysie
van 'n geheim onthou
jy kan ver teruggaan en sweef
oor spore van die tyd
en voor jy weet
is die kleinverlang weer terug daar
by jou
Written by: Anneli van Rooyen, I Lübbe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...