album cover
Jakaranda Jy
album cover
Jakaranda Jy was released on January 1, 1983 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Kleinverlang
January 1, 1983
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM81
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Jakaranda jy is die lewenskleur
wat graniet omskep tot iets veel meer
Jakaranda jy bring die heuninggeur,
die soetste asem
by my hart se deur
Jakaranda jy, Jakaranda jy
Jakaranda jy
Dagbreek, ver-af tye
wasig lê my stad en wag
stadig-sukkel, druppel-druppel
Son, en mense vir die dag
werkstad leefstad swaarkry- seerstad
hier en daar iemand wat lag
tyd bly voorbly, waar's die heelbly
Son, en mense vir die dag
Skemerwegsak, leegword, regpak
venters - ligte wat vertel
straatkaatskleure, reën se vrede
mense dwarrel deur die nag
waar's die rede - menswees, soekgees
vind lê baie diep versteek
hier's ons daar's jy leef ons leefjy
ons die mense wat jou vul
wie's ons waar's jy
altyd, daar's jy
beloftes
van die kleur wat kom
Written by: Anneli van Rooyen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...