album cover
Jy's 'n Dromer
album cover
Jy's 'n Dromer was released on January 1, 1983 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Kleinverlang
January 1, 1983
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM127
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Hey Hey jy's 'n dromer
die dae gaan een-een verby -
lui-warm somer
daar is sonneblomme wat groet
en heuningbye se soet
en jy, waar is jy as ons soek
Stap saam liewe dromer
kom kyk na die dans van die reën
herfstvd se blare
daar's nou nog 'n enkele kans
neem my hand en hardloop saam
kom kyk na die kosmos se dans
ek wag liewe dromer
Waar reis gedagtes dan met jou heen
daar's tog veel meer te sê
om drome met iemand te deel
Hey Hey kan jy luister
na water se sagte geluid
fonteine se vreugde
duiwe se dagbreek-verhaal
dis als hier buite vir jou
as jy net kom om te haal
Hey Hey jy's 'n dromer
Hey Hey jy's 'n dromer
die dae gaan een-een verby -
luí-warm somer
daar is sonneblomme wat groet
en heuningbye se soet
en jy, waar is jy as ek soek
Hey Hey jy's 'n dromer
kom saam liewe dromer.
Written by: Anneli van Rooyen, C. Turner, J. Hurley
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...