Credits

PERFORMING ARTISTS
Emil Paul
Emil Paul
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Emil Paul
Emil Paul
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Emil Paul
Emil Paul
Producer
LANDR
LANDR
Mastering Engineer

Lyrics

Ken jou al 13 jaar
Dis vreemd hoe tyd net kan aangaan
En jy nog voor my staan
Did tyd dat ek moet bieg
Ek wil nie verder lieg nie
Nie oor jou nie
Ek wil die woorde vir jou sê
As jy hier langs my lê
Weet jy hoe ek swaar kry?
Ek praat nou onder eed
Dis tyd dat jy ook weet
Hier gaan ek nou
Kan ek in jou arms bly?
Gaan nie jok nie want die waarheid maak vry
Ek's eerlik, jy's heerlik
Jy's die een wat ek wil hê
Verskoon my as ek dit reguit sê
Ek's eerlik, jy's heerlik
Ek weet ook wat jy soek
Jy soek daai storieboek liefde
Daai stories word tog waar
Kom droom tog saam met my
Wat waar is sal ons lei
Dis wat 'n regte liefde kry
Ek wil die woorde vir jou sê
As jy hier langs my lê
Weet jy hoe ek swaar kry?
Dis liefde onder eed
Dis tyd dat almal weet
Hier gaan ons nou
Kan ek in jou arms bly?
Gaan nie jok nie want die waarheid maak vry
Ek's eerlik, jy's heerlik
Jy's die een wat ek wil hê
Verskoon my as ek dit reguit sê
Ek's eerlik, jy's heerlik
Waarheid maak vry
Vryer in jou arms
Hier kan ons liefde bly
Ooh
Kan ek in jou arms bly?
Gaan nie jok nie want die waarheid maak vry
Ek's eerlik, jy's heerlik
Jy's die een wat ek wil hê
Verskoon my as ek dit reguit sê
Ek's eerlik, jy's heerlik
Jy's die een wat ek wil hê
Verskoon my as ek dit reguit sê
Ek's eerlik, jy's heerlik
Written by: Emil Paul
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...