album cover
Hooglied
6
Alternative
Hooglied was released on January 24, 2024 by CoffeeStainedVinyl as a part of the album Hooglied - Single
album cover
Release DateJanuary 24, 2024
LabelCoffeeStainedVinyl
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM98

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Theunis Johannes Terblanche
Theunis Johannes Terblanche
Songwriter

Lyrics

Vroeg in die oggend nog voor die sonlig breek
Haal ek asem
Dis belangrik
Later die middag sal my frustrasie kop uit steek
Maar dis sommer nonsens
Kom ek los dit eerder en laat my ego eggo en blom
In iets mooier, kalm, sagter, meer vergwagtend en in beheer
Partykeer sal daai stemmetjie herhaal
Een laaste hoera
Voor ek hom weer laat gaan
Jou satan
Wyk oor die heuwel
Bo-oor die heuwel
Laat staan jou dinge
Wil net sing en jubel
Leef vir 'n lafenissie
Lê op die gras 'n bietjie laat
Want die wolke is so mooi
Hierts jou satan
Wyk oor die heuwel
Bo-oor die heuwel
Laat staan sulke dinge
Wil net sing en jubel
Leef vir 'n lafenissie
Lê op die gras 'n bietjie laat
Want die sterre is so mooi
So duiwel
Wyk oor die heuwel
Bo-oor die heuwel
Laat staan jou dinge
Ek wil sing en jubel
Leef vir 'n lafenissie
Lê op die gras 'n bietjie laat
Want die sterre skyn nog mooi
Written by: Theunis Johannes Terblanche
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...